Welkom by ORALS, u voorkeur verskaffer van top gehalte ligte staal konstruksie huise, dakke, solar grondgemonteerde strukture, boumateriaal, en store.

Ons is trots daarop om innoverende en duursame bouoplossings te bied wat voldoen aan die hoogste standaarde van kwaliteit en veiligheid.

Kontak Ons Nou Vir U Gratis Kwotasie

KWOTASIE IKON

ORA Ligte Staal is geleë in Suid-Afrika, en bedien kliënte regoor die land. Ons bied ook uitvoeropsies vir internasionale projekte. By ORALS is ons passie om u bouprojekte suksesvol en kostedoeltreffend te maak.

Waarom Ora Ligte Staal Kies?

national-home-builders-registration-council-nhbrc

By ORALS verstaan ons dat elke projek uniek is en spesiale aandag benodig. Ons span kundige professionele persone werk saam met jou om persoonlike oplossings te bied wat aan jou spesifieke vereistes voldoen. Al ons projekte se ontwerpe word deur 'n ingenieur nagegaan en goedgekeur om te verseker dat hulle aan die hoogste standaarde van veiligheid en doeltreffendheid voldoen. Verder is ORALS geregistreer by die NHBRC (National Home Builders Registration Council), wat jou verdere gemoedsrus gee dat ons werk van die hoogste gehalte is en aan al die nodige regulasies voldoen.

Kontak ons vandag nog of kom loer in vir 'n gratis kwotasie en ervaar die verskil wat ORALS kan maak vir jou volgende bouprojek!